Pedro Pascal

Pedro Pascal
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam José Pedro Balmaceda Pascal
Geboorte 2 April 1975 (1975-04-02)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1996–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Pedro Pascal (gebore 2 April 1975) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Adjustment Bureau (2011), The Great Wall (2016), en Kingsman: The Golden Circle (2017), en in die televisiereeks Game of Thrones (2011).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy